Player FM - Internet Radio Done Right
15 subscribers
Checked 5d ago
Προστέθηκε πριν από nine χρόνια
Το περιεχόμενο παρέχεται από το RSG. Όλο το περιεχόμενο podcast, συμπεριλαμβανομένων των επεισοδίων, των γραφικών και των περιγραφών podcast, μεταφορτώνεται και παρέχεται απευθείας από τον RSG ή τον συνεργάτη της πλατφόρμας podcast. Εάν πιστεύετε ότι κάποιος χρησιμοποιεί το έργο σας που προστατεύεται από πνευματικά δικαιώματα χωρίς την άδειά σας, μπορείτε να ακολουθήσετε τη διαδικασία που περιγράφεται εδώ https://el.player.fm/legal.
Player FM - Εφαρμογή podcast
Πηγαίνετε εκτός σύνδεσης με την εφαρμογή Player FM !
Πηγαίνετε εκτός σύνδεσης με την εφαρμογή Player FM !
Regsake
Σήμανση όλων ότι έχουν ή δεν έχουν αναπαραχθεί ...
Manage series 130465
Το περιεχόμενο παρέχεται από το RSG. Όλο το περιεχόμενο podcast, συμπεριλαμβανομένων των επεισοδίων, των γραφικών και των περιγραφών podcast, μεταφορτώνεται και παρέχεται απευθείας από τον RSG ή τον συνεργάτη της πλατφόρμας podcast. Εάν πιστεύετε ότι κάποιος χρησιμοποιεί το έργο σας που προστατεύεται από πνευματικά δικαιώματα χωρίς την άδειά σας, μπορείτε να ακολουθήσετε τη διαδικασία που περιγράφεται εδώ https://el.player.fm/legal.
'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.
…
continue reading
569 επεισόδια

כל הפרקים
×Igna Klynsmith bespreek die saak van Maria Lee, die tweede vrou wat in Suid-Afrika se geskiedenis gesterf het vir ‘n gifmoord. Hy praat ook oor opsetlike saakbeskadiging. Spesialisgas Volker Kruger deel ‘n paar wenke waarvan elke verkoper of koper van 'n huis van bewus moet wees.
Igna Klynsmith praat oor regspersone en natuurlike persone, en wat dit beteken. Hy bespreek ook ‘n onlangse saak teen PRASA. Spesialisgas Janus Olivier bespreek ‘n saak wat handel oor die koop van ‘n eiendom waar die kopers gedink het hulle korespondeer met ‘n prokureur, maar toe is dit nie ‘n prokureur nie.…
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor die POPI-wet. Spesialisgas Susan de Wet vertel van ‘n saak oor die Appèlhof wat die Padongelukkefonds vasgevat het.
Igna Klynsmith praat oor die regsposisie van watervloei van ‘n hoërliggende eiedom na 'n laerliggende eiedom. Dit gebeur dikwels dat bejaardes weens ouderdom en ‘n gebrek aan vermoë ‘n sogenaamde volmag aan ‘n kind gee om hulle sake te bestuur. Is dit die regte roete om te volg? Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse bespreek volmagte en demensie.…
Igna Klynsmith praat oor Sportreg. Familieregkenner Riëtte Oosthuizen bespreek die geldigheid van Artikel 7(7)(c) van die Wet op Ekskeidings, wat handel oor gade wat nou teen mekaar se boedels kan eis, al is hulle buite gemeenskap van goedere getroud.
Igna Klynsmith bespreek die saak van Johanna van Arkel, beter bekend as Joan of Arc. Spesialisgas Volker Kruger vertel van 'n saak wat met ‘n dispuut oor agentekommissie handel. Twee agentskappe eis kommissie ten bedrae van R966 000 t.o.v. die verkoop van ‘n eiendom vir R24-miljoen. Wie moet die kommissie in hierdie geval kry?…
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor bygelowe en heksery. Hy praat ook oor teistering, en hoe jy jouself kan bekerm. Spesialisgas Est-Marié McCallahan praat oor kubermisdaad.
Igna Klynsmith beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die waardasie van haar oorlede skoonma se eiendom. Spesialisgas Johan Botes bespreek ‘n vraag wat handel oor ‘n luisteraar se werkgewer wat nie vir haar verlof wil gee nie, aangesien sy maand-tot-maand gekontrakteur word, en slegs ‘n jaar by die maatskappy betrokke is.…
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor ‘n vrou wat met haar man van bed en tafel geskei is, maar nou haar deel van ‘n eiedom wil verkoop. Spesialisgas Volker Kruger bespreek drie sake waar die hof gevra is om in te meng met ‘n erflater se testeervryheid, deur klousules in ‘n testament te skrap.
Igna Klynsmith bespreek die grondwetlike geldigheid van sekere artikels van die wysigingswet op strafreg, spesifiek die seksuele misdrywe en verwante aangeleenthede-wet 32 van 2007. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor die afdwingbaarheid van ‘n Lewende Testament, nadat ‘n hospitaal geweier het om aan ‘n pasiënt s'n gehoor te gee.…
Igna Klynsmith praat onder meer oor ‘n 2024 saak, wat handel oor wraak-pornografie. Hy praat ook oor korrupsie met die uitreiking van bestuurslisensies. Spesialisgas Volker Kruger bespreek 'n Wes-Kaapse Hooggeregegshofsaak wat handel oor 'n dispuut oor ‘n testament. Hy lees die relevante testamentêre bepalings, en jy kan dan besluit wat jy dink die hof beslis het.…
Igna Klynsmith praat oor egskeidings, saamwoon-ooreenkomste en huwelikskontrakte. Spesialisgas Est-Marié McCallahan praat oor beserings wat by skole opgedoen word, en die regte wat ouers het om regstappe teen die skool te doen.
Igna Klynsmith bespreek die verhoor van Jesus, wat uiteindelik tot sy kruisiging gelei het. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor die reg van ‘n minderjarige kind om te erf, en hoe om so 'n erflating te beveilig.
Igna Klynsmith praat oor voetgangerseise teen die Padongelukkefonds. Hy bespreek ook ‘n geval waar ‘n versekeringsmaatskappy ‘n vrou aanspreeklik hou vir ‘n botsing, wat volgens hulle veroorsaak is deur haar gebruik van ‘n selfoon terwyl sy bestuur het. Patentprokureur Karel Bredenkamp praat oor onregmatige mededinging.…
Igna Klynsmith verduidelik wat dit beteken om buite die hof te skik. Hy beantwoord ook ‘n vraag oor wat van ‘n voertuig word, wat deur twee partye gekoop is, indien een van die kopers te sterwe sou kom. Spesialisgas Peto Milton praat oor direkteurskap, en hoe dit beïnvloed word deur die Maatskappyewet 71 van 2008.…
Καλώς ήλθατε στο Player FM!
Το FM Player σαρώνει τον ιστό για podcasts υψηλής ποιότητας για να απολαύσετε αυτή τη στιγμή. Είναι η καλύτερη εφαρμογή podcast και λειτουργεί σε Android, iPhone και στον ιστό. Εγγραφή για συγχρονισμό συνδρομών σε όλες τις συσκευές.