Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 4) - VERSKEIDENHEID persepsies
Manage episode 432651862 series 3591168
Verduideliking vir ouers en opvoeders oor 'n verskeidenheid perseptuele vaardighede en uitvalle TERME in Afrikaans, wat op kinders se rapporte/verslae voorkom. (perceptual skills)
Vind jy as ouer of opvoeder dit ook moeilik om soms te verstaan wat al die perseptuele vaardighede en uitvalle terme op jou kind se rapport of verslag beteken? Dan is hierdie potgooi perfek vir jou.
Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvoeders in Afrikaans.
🌈 Ons potgooi is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se POTGOOI?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀Leersaam
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
36 επεισόδια