Sondag 12 Mei 2024 Stephan Briel
MP3•Αρχική οθόνη επεισοδίου
Manage episode 417836484 series 2644201
Το περιεχόμενο παρέχεται από το Gereformeerde kerk Bergbron. Όλο το περιεχόμενο podcast, συμπεριλαμβανομένων των επεισοδίων, των γραφικών και των περιγραφών podcast, μεταφορτώνεται και παρέχεται απευθείας από τον Gereformeerde kerk Bergbron ή τον συνεργάτη της πλατφόρμας podcast. Εάν πιστεύετε ότι κάποιος χρησιμοποιεί το έργο σας που προστατεύεται από πνευματικά δικαιώματα χωρίς την άδειά σας, μπορείτε να ακολουθήσετε τη διαδικασία που περιγράφεται εδώ https://el.player.fm/legal.
Lees: Mat 25: 14-30 (AFR53).
Fokus: Mat 25: 23-25.
Bybelse Rentmeesterskap.
- ‘n Skeefgetrekte beeld van God en rentmeesterskap lei daartoe dat lidmate hulle talente begrawe en onbetrokke is in God se koninkryk – want hulle is bang.
- Vrees om handel te dryf in God se koninkryk met my talente is baie keer eintlik teken dat liefde vir God by my ontbreek en dat ek maar net probeer om my eie lewe te red.
- Die kruis van Christus is die antwoord op ‘n verkeerde Godsbeeld en die openbaring van wie God werklik is.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Is rentmeesterskap gelyk aan kerklikebydraes? Verduidelik.
- Watter invloed het ‘n skewe beeld van God op lidmate en hoekom?
279 επεισόδια