RSG δημόσια
[search 0]
Περισσότερα
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
Καθημερινά+
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

Unsubscribe
Unsubscribe
Μηνιαία
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Prof Herman Wasserman, mediakundige en voorsitter van die departement joernalistiek by die Stellenbosch Universiteit gesels oor Media24 wat die gedrukte weergawe van Beeld, City Press, Daily Sun en Rapport wil sluit. Volg RSG Geldsake op TwitterΑπό τον Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Kaapstad Opera vier vanjaar hulle 25ste bestaansjaar, en om dit te vier bied hulle van 14 tot 23 Junie die opera, LUCIA DI LAMMERMOOR, by Kunstekaap aan. Terrance April gesels met die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar.Από τον RSG
  continue reading
 
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n spesiale battery-paspoort vir elektriese motors. Volg RSG Geldsake op TwitterΑπό τον Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Loading …

Οδηγός γρήγορης αναφοράς