Op pad met Afrikaans.
…
continue reading
Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week gaan inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM.Από τον William Sezoe
…
continue reading
Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie.Από τον William Sezoe
…
continue reading
Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul verjaarsdagwense vir die ATM!Από τον William Sezoe
…
continue reading
Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!…
…
continue reading
Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul insae oor hierdie week sé boud op die spyskaart!Από τον William Sezoe
…
continue reading
Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrikaans en vir Afrikaans!Από τον William Sezoe
…
continue reading
Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!…
…
continue reading