Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
…
continue reading
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
…
continue reading
En oväntad vänskap på sociala medier, två mammor med söner i samma ålder med snarlika funktionsvaritaioner. Vi diskuterar högt och lågt! Häng med.
…
continue reading
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
…
continue reading
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
…
continue reading
Podcast by Spektrum
…
continue reading
Spektrum des Lichts
…
continue reading
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
…
continue reading
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
…
continue reading
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
…
continue reading
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
…
continue reading
Vyf-en-veertig mense is beseer in 'n botsing op die N3 in KwaZulu-Natal te midde van voorspellings van erge reën en stormweer in die provinsie. Die laaste gesoekte verdagte in die Lusikisiki-massamoord is agter tralies. Ons praat met 'n kenner oor die gebeure in Mosambiek waar 'n nuwe vlaag betogings dreig. Die Chinese minister van buitelandse sake…
…
continue reading
Täuschend echte digitale Doppelgänger kann künstliche Intelligenz inzwischen erschaffen. Die Anwendungsgebiete für solche Avatare sind vielfältig. Aber die Technologie birgt auch Gefahren. (00:01:33) Manons Reise ins Saarland (00:03:13) Was ist ein Avatar? (00:04:17) Erstellung realistischer Avatare (00:07:29) Anwendungen und Vorteile von Avataren …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3 vers 1-6 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna. Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
1
Trötta mammor talar ut.
1:16:09
1:16:09
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:16:09
Årets sista avsnitt tillägnas det som är tufft, jobbiga känslor och den överväldigande maktlöshet som emellanåt infinner sig. Vi pratar om logoped besök, intyg för anpassad kost på förskolan, medicin brist, och bajs. Vi gör jämförelse av våra olika regioner när de gäller läkarkontakter och stöd. Vi vill tacka er alla för att ni lyssnar på vår podd …
…
continue reading
Episode 74 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn brings us a synth wave special - Neon Dreams. 01. Siamese Youth - 1984 02. Prizm - Midnight FM 03. GUNSHIP - Only When It's Dark 04. Sunglasses Kid - Stranger Love 05. Shura - What's It Gonna Be? 06. Prizm - All The Way 07. Sun City - On My Mind 08. Dua Lipa - Cool 09. Elfl - Zero Gravit…
…
continue reading
Bauchschmerzen und Blähungen: Viele Menschen sind von chronischen Darmbeschwerden betroffen. Mikrobiom-Tests sollen Abhilfe beim sogenannten Reizdarm schaffen. Klappt das wirklich? (00:00:51) Vorstellung (00:01:53) Was ist nochmal das Mikrobiom? (00:02:53) Was ist das Reizdarm-Syndrom? (00:04:37) Das Versprechen der Mikrobiomtests (00:05:13) Keine …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 18-29 waar Hy praat met die Gemeente van Tiatira Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Verkeersvloei op die hoofroetes neem toe soos mense na hulle vakansiebestemmings stroom. Talle senior staatsamptenare in Noordwes verklaar nie hulle belange nie. Krugersdorp aan die Wesrand is steeds sonder water ná 'n 86-uur waterafsluiting. Durban hoop om 'n rekordgetal besoekers hierdie feesseisoen te verwelkom. Dokters sê jy moet ook jou kopvel…
…
continue reading
Italienisch hui, Deutsch pfui?! Manche Sprachen klingen einfach schöner in unseren Ohren als andere. Aber warum eigentlich? Die Psychologie versucht, dieses Rätsel zu lösen. (00:00:44) Begrüßung (00:01:40) Welche Sprachen Christiane schön findet (00:03:22) Warum finden wir manche Fragen schöner? (00:04:34) Wie gehen die Forschenden vor? (00:06:37) …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 12-17 waar Hy praat met die Gemeente van Pergamum Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Die president onderteken wetgewing oor die nasionale kernreguleerder. Eskom maak die stand van sy geldsake bekend. Ons praat met 'n mediese kenner oor Rubella-gevalle wat landwyd toeneem. Suid-Afrikaners praat oor die proses om MUFASA - THE LION KING te maak.Από τον RSG
…
continue reading
Spazawinkels het nog twee maande tyd om te registreer. Die Grensbestuurowerheid sê die situasie by die Lebombo-grenspos in Mpumalanga het na normaal teruggekeer. Die jongste oor die stand van KwaZulu-Natal se strande.Από τον RSG
…
continue reading
President Cyril Ramaphosa herbevestig die regering se voorneme om Khoi-, Nama- en San-tale deel te maak van die skolekurrikulum. Landbou-organisasies reageer op die president se Versoeningsdag-toespraak. Nóg organisasies vra vir 'n verlenging van die registrasieproses vir informele handelaars. Rolprentmakers is hoopvol dat Suid-Afrika se inskrywing…
…
continue reading
Ons praat met 'n ontleder oor die verloop van die EFF se verkiesingskongres die afgelope naweek. Die MK-party vier sy eerste bestaansjaar by 'n saamtrek van duisende ondersteuners in Durban. Suid-Afrikaners vier vandag Versoeningsdag. Die tydperk waarin Spazawinkels kan registreer, loop môre ten einde.…
…
continue reading
1
Anpassningar i förskolan och julklappstips!
1:06:34
1:06:34
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:06:34
Dagens avsnitt handlar om anpassningar i samhället, häftiga badhus, på förskolan, knäckebröds morsan och julklappstips! Julklappstips (ej samarbete/reklam) Inomhus karusell från Gonge - https://lekakademin.se/karusell-19-2167 ABC pussel från Jabadabado https://www.jollyroom.se/leksaker/spel-pussel/knoppussel/kids-concept-abc-pussel?gQT=1 Inomhusgun…
…
continue reading
Die gemeenskap van Westbury in Johannesburg sê die polisie is traag om sake van bendegeweld te ondersoek. Alle oë is op die EFF wat nuwe leierskap verkies. Die tyd raak min vir sake-eienaars om hulle spazawinkels te registreer.Από τον RSG
…
continue reading
In Indonesien prangt die älteste Kunst der Menschheitsgeschichte an Felswänden. Doch die Höhlenmalerei ist akut bedroht. Kann die Forschung sie retten? (00:00:39) Begrüßung (00:01:25) Wo befinden wir uns? (00:03:06) Wo die Bilder her kommen (00:06:10) Wie kommt es, dass sie immer noch da sind? (00:08:01) Wie stellt man das Alter fest? (00:10:21) De…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 8-11 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna. Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou hart se taal” uit Titus 2:11-12 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Από τον RSG
…
continue reading
Het smokkelary in Suid-Afrikaanse tronke 'n krisispunt bereik? Afriforum gaan hof toe oor 'n reuse ontwikkeling tussen Sasolburg en Vanderbijlpark. Voetgangers loop deesde voor voertuie in om geld van die Padongelukkefonds te eis.Από τον RSG
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Meetinstrumente in verhoudinge.” Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Parys in die Vrystaat steier onder 'n waterkrisis. Die skending van menseregte in konflikgeteisterde gebiede is in die kollig op Internasionale Menseregtedag. Die dobbelbedryf se bydrae tot die ekonomie neem toe.Από τον RSG
…
continue reading
Die ANC se werkkomitee vergader met Gauteng se partyleierskap oor die moontlike ontbinding van dié provinsiale struktuur. Wêreldleiers hoop op 'n bestendige oorgangsregering in Sirië. 'n Kenner meen die regering se voorstel dat verpligte gemeenskapsdiens vir gesondheidsinspekteurs geskrap moet word, tot erge gesondheidskrisisse in gemeenskappe kan …
…
continue reading
1
Hjälpmedel & blöjor på recept
1:06:09
1:06:09
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:06:09
Då var det dags för veckans avsnitt! I dagens avsnitt pratar vi om hjälpmedel, både sådana som regionen har förskrivit men även sådana vi på eget bevåg har köpt in! Vi pratar även om Leons olycka som resulterade i ett samtal till 112 och ambulans närvaro, och Franks fascination av sin kräkreflex. Vi vill förtydliga att detta avsnittet inte innehåll…
…
continue reading
Die jongste oor die SAL-staking. 'n Ekonoom verduidelik wat die belasting op koolstofdioksied-uitlatings vir ons inhou. Die Proteas is stewig in die saal teen Sri Lanka.Από τον RSG
…
continue reading
Die dunkle Jahreszeit macht unserem Körper zu schaffen. Studien zeigen, dass der Mangel an Licht nicht nur unsere Stimmung, sondern auch unser Denken beeinflusst. (00:00:46) Begrüßung (00:01:35) Beleuchtungs-Versuche im Altenheim (00:03:29) Wie Licht auf unseren Körper wirkt (00:04:51) Exkurs: Licht und unsere Augen (00:07:36) Wie man unsere Sehzel…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 1 - 7 met sy tema: “om Hom lief te hé.” Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Bets se Besoeker” uit Johannes 19:33 - 35 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Janine gesels met Erich Posthumus oor die nuwe boek “Sleutels vir Dinamiese kinderbediening” waar kenners en legendes wenke, raad en motivering gee vir Sondagskoolkinderkerkleiers. Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Teenkanting teen 'n salarisverhoging vir die president. Die politieke krisis in Frankryk verdiep. Die jongste Afrimat konstruksie-indeks toon daar is ‘n toename in indiensneming.Από τον RSG
…
continue reading
Janine van Niekerk is speaking to Darren Staines. His life changed in an instant when a horrific accident left him fighting for his life and he stands as a living testament to the power of faith, reminding everyone that even in our darkest moments, grace can lead us to a brighter path. Spektrum Podcasts…
…
continue reading
President Cyril Ramaphosa skommel sy kabinet. Met die taxi-staking in KwaZulu-Natal in sy vyfde dag, sê die LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, dat die provinsiale regering nie sal toelaat dat taxiverenigings hulle boelie nie. Thabazimbi stem vir 'n nuwe stadsraad na byna drie jaar van chaos. Parlementslede in Suid-Korea begin met 'n proses om die land…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Eer en hanteer julle verskille.” Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Janine gesels met Estell Brink van Jerigo Mure oor hulle 40 dag Bybellees Uitdaging waarvan ons in Gateway News gelees het. Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Werp jou brood op die water” uit Prediker 11:1 Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Die ANC sê hy moet harde besluite neem oor die lot van sy leierskapstrukture in Gauteng en KwaZulu-Natal. 'n Nuwe verordening word in die Tshwane-metro voorgestel om die registrasieproses vir informele handelaars te vergemaklik. Groot afwagting oor die bekendmaking van die verkiesingsuitslae in Namibië. Die Grensbestuurowerheid sê hy is gereed om a…
…
continue reading
Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party besluit om onafhanklik te staan vir die 2026 munisipale verkiesing. Ons praat met 'n ontleder oor wat dit vir die toekoms van die drieparty-alliansie beteken. Ons kry die jongste nuus uit Noordwes waar nóg onwettige mynwerkers oor die naweek by Stilfontein na die oppervlak teruggekeer het. Meer oor planne vir 'n…
…
continue reading
I dagens avsnitt pratar vi om vad samsjuklighet är, och vad våra barn har för andra diagnoser utöver autism. Länk till Instagram - https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum/profilecard/?igsh=NW96em81aTRtY3VmΑπό τον ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
'n Verduideliking van wat gister se BELA-ooreenkoms behels. 'n Optog na die Uniegebou as deel van die 16 dae-veldtog teen geslagsgeweld. Kommer oor die langasems van Kenia en Ethiopië.Από τον RSG
…
continue reading
Bäume speichern CO₂ und schützen so das Klima, haben wir in der Schule gelernt. Gerade die großen Regenwälder gelten deshalb als Klimaretter. Doch Daten zeigen, dass das so pauschal nicht mehr stimmt. (00:00:39) Vorstellung (00:01:26) Kurze Wiederholung – Photosynthese (00:02:02) Und was, wenn die Bäume sterben? (00:03:58) Wie steht es um die Wälde…
…
continue reading
Die publisering van vanjaar se matriekeksamen-uitslae móét ingevolge 'n hofbevel in die media gepubliseer word. 'n Meksikaanse burger is polisieaanhouding nadat wetstoepassers toesak op 'n dewlmlaboratorium in Pretoria. Inwoners van verskeie gemeenskappe beskuldig Johannesburg Water van gebrekkige kommunikasie te midde van die metro se verdiepende …
…
continue reading
Misdaadgesteisterde gemeenskappe in Gauteng sê die jongste misdaadstatistiek weerspieël nié die werklikheid nie. Kommer oor die toename in seksuele misdade in die Vrystaat. Amerikaanse ontleders sê Afrikalande kan met reg bekommerd wees oor aangewese Amerikaanse president Donald Trump se administrasie, gegewe die onsekerheid oor sy buitelandse bele…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Gee graag." Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading
Die Konstitutionele Hof hoor vandag die EFF se hofaansoek aan oor die Phala Phala-saak. Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies eis antwoorde oor watter stappe gedoen sal word teen werkgewers wat nié betalings aan werknemers se pensioenfondse maak nie. Die EFF-leier, Julius Malema, sê gerugte dat die senior partylid, Mbuyeseni Ndlozi, van di…
…
continue reading
Meer as tien buitelandse burgers is in hegtenis geneem waar reddingsoperasies op Stilfontein in Noordwes voortduur. Meer oor 'n COP29 klimaatsberaad-ooreenkoms wat koolstofkrediete op die globale mark wil koop en verkoop. Huldeblyke stroom in ná die dood van die digter, skrywer, kunstenaar en aktivis, Breyten Breytenbach. Die spertyd vir die herkod…
…
continue reading
Autism, våra söner & vardagsutmaningar. Dagens avsnitt berör sensorisk överstimulans, vinteroveraller, och positiv förstärkning! Instagram: https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum/profilecard/?igsh=NW96em81aTRtY3VmΑπό τον ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
‘n Politieke ontleder praat oor die gevolge van die Internasionale Strafhof se lasbrief teen die Israelse Eerste Minister. Sondag is D-dag vir huishoudings om voorafbetaalde-kragmeters te herkodeer. Suid-Afrikaners sal binnekort watertekorte dadelik kan aanmeld.Από τον RSG
…
continue reading
Das Feuerbakterium hat bereits Millionen italienischer Olivenbäume getötet. Künftig könnte es andere Regionen und Pflanzen befallen. Politik und Forschung suchen bislang vergeblich nach Lösungen. (00:00:49) Begrüßung (00:01:48) Ws ist das Feuerbakterium? (00:03:07) Wie groß ist der Schaden in Italien? (00:04:09) Wo kommt das Bakterium her? (00:05:1…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 17 - 19 met sy tema: “Kom, SA getuig!”. Spektrum PodcastsΑπό τον Johann Els
…
continue reading