Skrift δημόσια
[search 0]
Περισσότερα

Download the App!

show episodes
 
S
Skriftuurlik

1
Skriftuurlik

Radio Pulpit

Unsubscribe
Unsubscribe
Μηνιαία+
 
Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.
 
Loading …
show series
 
Dear Wynand an Rockie. "It is always said that when you die it was your time to die. Can it be true? Is it your time to die when you are murdered are shot dead are killed in a car accident are washed away in a river and drown are poisoned by eating food someone gave you etc.? Please explain. Thank you."…
 
What does Genesis 6:1-2 mean and was the sons of God angels having intercourse with humans resulting in the Nephilim? Got a question on if infant baptism is biblical, from Bettie. and what does it mean to be born again like Timothy what does the bible tell us about his conversion or did he just simply grow up in a Christian environment…
 
These are some of the questions we received today, quickly touching on the biblical answer to cremation again, also looking at tithes and what the new testament has to say about tithing . Does the bible give us any instruction to pray to Jesus' mother Mary and can she act as an intercessor for believers. thank you for listening to this program and …
 
Baie interresante vrae wat luisteraars vandag ingestuur het en waarmee ons die skrifte ondersoek . Kan engele ook mense wees na aanleiding van Genesis 19:5 is een van die talle vrae wat ons vandag ontvang en behandel het.Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Wynand Rossouw and Rocky Stevenson discuss questions sent in by listeners. In this programme they look at what the Bible says about why certain books are included in the Bible, the talk about Halloween and its origins, and they discuss the wearing of crosses as jewellery.Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
what does the Bible mean by vain repetition like the hypocrites when we pray and can i anoint a dead body and pray the blood of Jesus over the corpse.... what does the bible say in this regard are some of the very interesting questions we received todayΑπό τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Starting with a very interesting question about Genesis 6:9 and Genesis 7:2 about Gods instruction on the animals to be taken abort . Another question we got today enquires about communicating with the death and what the Word has to say about it.Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
SOME INTERESTING QUESTIONS THAT WE ARE TACKLING TODAY ARE : Juanita Venter asked “ Hi, I got Ephesians 4:4 in a dream last night, repeatedly. How do I understand the verses meaning in my life.” Natasha asked. “What does the bible say about speaking in tongues? Is it a gift from the Holy Spirit? Can your pastor pray for you to receive this gift? 1 C…
 
Today we rap up our discussion on the order of end times events and what the bible says the prophetic time chart hold in store . We also look at taking out insurance on your ageing parents and if the Bible give any advice plus we provide you with a check list on Biblical decision making .Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Some of the questions we look at today needed a bit more burning the midnight candle to bring you answers from Gods Word like what are the arguments against the rapture and why? Also A listener Colleen that asked how does God decide who dies next. stay tuned for a very interesting hour of deciphering God's Word…
 
Are Christians allowed to take part in mass protests and what does the Word of God have to say in this regard? What does Luke 14 :26 mean when it says you can't be a disciple of Jesus unless you hate mother father brother sister? Join us for another program of searching the Scripture for answers to questions that we struggle with.…
 
Is daar Woord wat vir ons duidelikheid kan gee rondom die loadshedding en petrolpryse en al die verandering....ek voel gebed gaan nie wereldgebeure en verloop verander nie ...Gebeure skei kaf vd koring of sien ek dit verkeerd wat se God se handleiding?Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Questions on cremation versus burial and a longing to see and spent time with your grandchildren are questions that we're tackling this morning in the program Scriptural. We kick off the program with Daniel 9:25-29 about the seventy weeks prophesied and how it applies to the rapture?Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Please welcome our brand new voice in the scriptura studios that will be joining us every Tuesday on Radio Pulpit between 11h00 and 12h00 to answer your bible questions that you might have. This morning we kicked of with a very interesting question that if GOD only created the sun on the fourth day what did the earth rotate around for the first thr…
 
Moet ons as Christene Paasfees vier soos dit in die Ou Testament voorgehou word? Is die Paasfees of selfs Goeie Vrydag ‘n opdrag vir ons as Christene? is die vraag waarmee ons die program afskop vanoggend. n ander interesante vraag wat sy opwagting gemaak het handel oor watter dag Jesus dan gekruis is die Woensdag die Donderdag of die Vrydag en na …
 
Charmaine vra – Verduidelik asb 1 Kor 11:26-30 1 Kor 11:26 “Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom. 27 Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van die Here drink, sal skuldig wees aan die liggaam en bloed van die Here. 28 Maar die mens moet homself bep…
 
Gawie het n vraag oor Job 38 en die verskille in vertalings tussen Engels en Afrikaanse Bybels ingestuur waarna Job 39 40 en 41 dan ook dieselfde verskille tussen die vertalings tevore gebring het . Die antwoord is baie eenvoudig en baie interresant . n ander vraag wat n luisteraar ingestuur het handel oor backsliding of afkeerig raak van God en wa…
 
Nog vrae wat ons vandag ondersoek is of jy aldus die bybel jou geestelike en vleeslike verjaardae moet vier en wat beteken ons vryheid in Christus, hoekom dan die 10 gebooie? Hoekom het Jesus vir Petrus gese " Gaan weg agter my satan " het daar n demoon in hom ingevaar of wat was Jesus se bedoeling met die stelling.…
 
Slegs drie interesante vrae vandag hanteer wat luisteraars ingestuur het 1)Is Rusland se inval in Oekraine die Bybelse Gog en Magog en is dit die vooraand van die derde wereld oorlog? 2) waar in die Bybel Jesus dat HY GOD is ? 3) Het Jesus self ook gevas en wat se die Bybel oor vas?Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Wat betekern dit dat GOD Farao se hart verhard het is n vraag wat Wansen ingestuur het vanoggend. ander vrae wat ons in die Skrifte laat delf het is wat se die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees en wat beteken dit . Weet ons wanneer Jesus gebore is was die vraag vanaf Donvan se kant af en vele ander interresante vrae wat die program geweldig …
 
Skriftuurlik kyk vandag na vrae soos hoeveel hemele is daar en waar is onder die aarde waarna die Bybel verwys. N ander vraag wat ons ontvang het is watter tipe musiek en musiek instrumente is aanvaarbaar in die kerk. vrae soos wat beteken dit om af te tree of uit en is dit hoegenaamd Skriftuurlik word ook vandag ondersoek. ons nooi jou kuier saam …
 
Vandag se vrae het ons weer by uitstek in die SKRIFTE laat delf met vrae soos "Kan jy jouself besluit om weer gebore te word of is dit uitsluitlik die werk van die Heilige Gees? Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf moes word en wanneer daar gestop moes word? Ons het ook n vraag van n luisteraar ontvang wat vra of ongelowiges se babas dan onrei…
 
Vrae vanaf luisteraars oor of jy jouself twee maal kan laat doop, en wat die Bybelse uitsprake daaroor is. Wat sê 1 Korithiers 11 oor n man en vrou se hoof bedekking en hoe verstaan ons dit in vandag se moderne konteks in die kerk, is van die interessante vrae wat luisteraars ingestuur het..Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
is dit moeilik vir n mens om gered te word, wat se die Skrifte, en was Pilatus skuldig aan Christus se dood, Hoe oud was Adam toe God hom gemaak het was van die interessante vrae wat luisteraars vandag ingestuur en waarmee ons die Skrifte ondersoek hetΑπό τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Is daar enige ooreenkom tussen die 3 jaar wat Jesus gepreek het, die 3 dae wat Jona in die vis was en die 3 dae wat Jesus se liggaam in die graf was?....is van die interresante vrae wat luisteraars vandag ingestuur het ....Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Leef ons vandag al in die tyd van die Seëls waarvan Openbaring praat en is die huidige inenting die merk van die dier waarvan daar ook in Openbaring gepraat word? Dit is van die interesante vrae wat ons in vandag se program hanteer.Από τον Wynand & Pastoor Rocky
 
Loading …

Οδηγός γρήγορης αναφοράς

Google login Twitter login Classic login