Creative Success = Financial Balance with Flexible Budget Plans As a creative individual, dealing with irregular income can be daunting. In this episode of From "Creative Passion To Profit", titled "How Creatives Can Budget for Regular Income," I, Mahmood, tackle one of the biggest challenges faced by those in the arts and creative world—budgeting. Have you ever felt the high of being fully booked and having commissions flying off the shelves, only to be met with silence and income droughts the following month? You're not alone. But here's the good news: with a little planning, you can smooth out those financial ups and downs. In this episode, I'll share three simple steps to help you build a budgeting system that fits your lifestyle and supports your creative ambitions. You'll learn how to determine your essential baseline expenses, create a financial buffer for quiet months, and implement a flexible yet simple budgeting method that allows you to thrive creatively and financially. You'll also have some homework tasks... Timestamped Summary: [00:00:00] Introduction to challenges of budgeting with erratic income. [00:00:58] Step 1: Determine your baseline expenses. [00:02:12] Step 2: Build a financial buffer for quieter months. [00:03:46] Step 3: Apply a simple, discipline-based budget system. [00:04:58] Homework: Calculate baseline expenses and track income. Mentioned in this episode: Training Training Training Find out more about Budgetwhizz Find out more about Budgetwhizz Budgetwhizz…
Die Olielamp Potgooi is 'n potgooi om die woord van God te verprei en mense meer te leer oor wie God is en Sy liefde vir ons.
…
continue reading
In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Ds. Pieter Boon oor die eerste vyf eeue van die Christelike kerk. Ons ondersoek hoe die vroeë gelowiges Romeinse vervolging oorleef het, die invloed van Konstantyn se bekering, en die rol van kerkleiers soos Augustinus. Verder kyk ons na die groot leerstellige kwessies wat die kerk se teologiese ri…
…
continue reading
In hierdie episode van Die Olielamp fokus ons op die belangrike rol wat mans in die kerk speel. Ons bespreek hoe die Bybel mans rig om dienende leiers in die gemeente te wees, en hoe hulle hul unieke gawes kan gebruik om God se koninkryk te bou. Ons kyk na praktiese maniere waarop mans hul gesin en kerkverantwoordelikhede kan balanseer, en die impa…
…
continue reading
In hierdie episode van Die Olielamp ondersoek ons die Bybelse riglyne vir die rol van die man in die huwelik. Ons bespreek hoe die Skrif ons leer om as man ’n leiersposisie in te neem wat nie oorheers nie, maar gekenmerk word deur diensbaarheid en liefde. Ons praat met Coen Fourie oor hierdie belangrike onderwerp en vra hoe mans prakties hul Godgeg…
…
continue reading
In vandag se episode gesels ons met Oom Jaco de Beer, ’n toegewyde straat evangelis wat sy hart en passie vir die verspreiding van die Evangelie met ons deel. Ons ondersoek hoekom straat evangelisasie so belangrik is in vandag se tyd, hoe om dit met selfvertroue en deernis aan te pak, en luister na waardevolle wenke van iemand wat eerstehandse erva…
…
continue reading
In hierdie episode gesels ons met Ds. Jonker Venter oor die tema van gebed. Ons bespreek verskeie vrae soos hoekom ons bid, hoe om te bid, en meer. Hierdie episode kan ons help om ons persoonlike verhouding met God te verdiep deur te leer bid soos Jesus ons self geleer het.
…
continue reading
In hierdie episode van Die Olielamp Potgooi bespreek ek, Cornèl Meyer, saam met ons spesiale gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap. Ons delf diep in wat dit beteken om ’n leier te wees wat gegrond is in Christelike waardes en hoe ons hierdie beginsels in ons alledaagse lewens en gemeenskappe kan toepas. Sluit by ons aan in hie…
…
continue reading
Welkom by die Olielamp se potgooi kanaal! Ons nooi julle hartlik uit om saam met ons oor die geloof te praat en leer. Skakel elke Saterdag in om nie 'n epesode te mis nie. Indien jy enige vrae of onderwerp voorstelle het of self graag saam met ons praat op die podgooi, stuur gerus 'n epos na: olielamp.podcast@gmail.com…
…
continue reading