Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
…
continue reading
In Klankcast hoor je echte verhalen uit het orkest. Wist jij dat musici, dirigenten en zelfs componisten ook maar gewoon mensen zijn? Podcastmaker Botte Jellema gaat met hen in gesprek over liefde, vreemde situaties, het leven en natuurlijk klassieke muziek. Klankcast wordt gemaakt en gepresenteerd door Botte Jellema in opdracht van het Nederlands Philharmonisch Orkest en het Nederlands Kamerorkest.
…
continue reading
Freek en Henk nodigen elke aflevering ondernemers uit die willen vertellen over hun werk carrière. Hoe zij dit ervaren hebben en hoe ze zijn om gegaan met bepaalde situaties om te komen waar ze zijn. Om zo de jongeren generatie te inspireren om hun grenzen te durven verleggen en creatief zaken te doen in de toekomst. Wij hebben overigens als ouwe lullen niet de illusie dat we de jongere generatie ooit zullen bereiken, maar de gedachte is er...
…
continue reading
In ‘De Klankband’, een podcast reeks van Brussels Philharmonic, gaat filmjournalist en ‘The Original Soundtrack’-auteur Robin Broos op zoek naar verhalen over filmmuziek en muziek in film.
…
continue reading
Podcast by Els Aerts & Katherina Lindekens
…
continue reading
Die Eensgesind Klanklêers bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Eensgesind is ‘n sosiale herlewingsinisiatief wat daarop gerig is om aan individue ’n platform te bied waarbinne hulle nie net intellektueel verryk kan word nie maar ook blootgestel kan word aan inspirerende skrywers, kommentators en bronne wat hul nie sou teëkom in hul alledaagse lewe nie. Ons bied aan verbruikers eietydse en pasgemaakte media wat hul in sogenaamde vrye tyd k ...
…
continue reading
Is dit vir jou ook so vermaaklik om mense te kyk? Om vreemdelinge op straat of in ’n restaurant dop te hou, en dan vir hulle ’n storie uit te dink – ’n lewe, ’n werk, ’n blyplek… Susanne Beyers lees gedigte voor oor sulke karakters wat ons digters se verbeelding aangegryp het.Από τον RSG
…
continue reading
1
Wanneer horeca-skills en tech samenkomen | Thomas en Marcel - Digital Impact
1:07:02
1:07:02
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:07:02
De één begon met kranten lopen en droomde van het grote voetbal, de ander stond nog bakken af te wassen toen die nog amper bij het aanrecht kon. Niet bepaald het begin van een succesverhaal zou je denken, maar niets is minder waar! Want toen deze twee elkaar tegenkwamen in café restaurant 108 (ja mensen, daar worden nog deals gesloten), sloeg de vo…
…
continue reading
1
97. Masterminds - Johann Strauss jr.
1:27:48
1:27:48
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:27:48
In diehard klassieke kringen wordt er een beetje meewarig naar Johann Strauss jr. gekeken. Volkomen onterecht. Kees houdt een pleidooi voor deze feestelijke componist. Want een goede tragedie schrijven kan iedereen, maar een goede komedie is andere koek. Geniet van deze bijzondere aflevering van Masterminds. Over André Rieu, het fenomeen Weense wal…
…
continue reading
Cas Vos het vroeër vanjaar weer ’n digbundel die lig laat sien. Dié een se naam is WISSELENDE STEMMINGE. Daarin dig hy, onder meer, oor die toestand van menswees, musikante, ánder digters en die liefde. Johann Nel is die voorleser.Από τον RSG
…
continue reading
Rudolph Willemse, ’n digter van Riebeek-Kasteel, gesels or sy derde bundel, SWARTLAND, wat onlangs by Turksvy Publikasies verskyn het. Saam met sy vorige twee bundels, KWEEKSKOOL en MIDDELMAN, vorm dit ’n trilogie waarin die digter sy verskillende lewensfases verken.Από τον RSG
…
continue reading
De Amerikaans-Nederlandse Vanessa Lann vertelt over Night Passage, een nieuwe compositie speciaal voor het Nederlands Kamerorkest en glasorganist Rogier Kappers. Hoe maak je als componist gebruik van de unieke superkracht van elk instrument? Wat voor verrassingen voor de luisteraars kun je in een compositie verstoppen? Botte en Vanessa duiken in de…
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met Alwyn Roux, ’n dosent aan UNISA se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, oor sy eerste digbundel, WEERSKYN, wat vroeër vanjaar by Protea Boekhuis verskyn het.Από τον RSG
…
continue reading
Sheila Cussons het gesê dat kunstenaars met ’n “primitiewe oog” na die wêreld kyk. Daarmee het sy bedoel: die oopheid, die verwondering wat ’n kind nog het. Luister na gedigte oor skilders, etsers en beeldhouers wat dinge ánders gesien het. Die voorleser is Hannah Borthwick.Από τον RSG
…
continue reading
1
95. Masterworks - Carmina Burana van Carl Orff
1:02:53
1:02:53
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:02:53
In Masterworks bespreken Kees en Botte per aflevering één groot muziekwerk. Deze keer is dat de Carmina Burana, een van de classics uit de klassieke muziek, met openingsdeel ‘O fortuna’ als absolute hit. Ga mee op ontdekkingstocht naar de oorsprong van dit meesterwerk: een handschrift met ruige en ondeugende middeleeuwse poëzie. Waar gaat de Carmin…
…
continue reading
Digter Lynthia Julius gesels oor haar digbundel, Kinderlê. Haar eerste bundel, Uit die kroes, het in 2020 verskyn. In hierdie tweede versameling is die gedigte nou ryper en meer deurleef. Sy praat openhartig oor haar tyd in ’n psigiatriese hospitaal, die vreugdes van ma-wees, maar ook die tragedies van menswees. En so tussendeur is daar lekker Nama…
…
continue reading
Wat maak van ’n gedig ’n ballade? Sophia van Taak verken die ballade as digvorm. Pieter van Zyl is die voorleser, en daar is ’n hele paar lekker, klassieke Afrikaanse gedigte om na uit te sien, soos D.J. Opperman se Ballade van die Grysland en S.J. du Toit se vertaling van Die Elwekoning.Από τον RSG
…
continue reading
Rogier Kappers speelt als solist mee bij het Nederlands Kamerorkest op een bijzonder instrument: het glasorgel. Onder andere in een wereldpremière voor kamerorkest en glas. Maar wat is een glasorgel? Hoe werkt het, wat kun je ermee? Ontdek het in deze Klankcast-aflevering! Én – spoiler-alert – Rogier nam een mini-glasorgel mee naar de studio. “Ik n…
…
continue reading
1
Klanten als partners | Wouter Tanis - Tanis
1:15:31
1:15:31
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:15:31
Wouter Tanis is Commercieel directeur bij Tanis. Tanis maakt snoepproductielijnen voor de snoepindustrie. De kans is zeer groot dat als je een snoepzak uit de supermarkt koopt dat dit gemaakt is door een Tanis productielijn. Met Wouter bespreken we onder andere dat een NDA in Amerika soms wel 2 maanden kan duren voordat er een akkoord is. Hoe je in…
…
continue reading
Hannah Borthwick lees gedigte voor oor kosmaak, padstalprodukte en ander lekkernye wat jou mond laat water!Από τον RSG
…
continue reading
Wêreld-kosdag word op 16 Oktober gevier. Wanneer laas was jy honger? Vir die meeste van ons is dit ’n heel onbekende gevoel, iets wat jy dalk nog nooit ervaar het nie, maar meer as 700 miljoen mense het daagliks nie genoeg om te eet nie. Luister na gedigte wat ’n mens ’n slag net jou seëninge laat tel. Die voorleser is Hannah Borthwick.…
…
continue reading
Die boek, Piaf en Brel – Luisterryk!, bevat ’n stuk of vyftig Afrikaanse vertalings, of omdigtings, van die Franse liedere van Edith Piaf en Jacques Brel. Met die herdenking van Brel se dood op die 9 Oktober 1978, luister ons na ’n paar van dié befaamde Belgiese sanger se lirieke, soos voorgelees deur Johann Nel. Jy kan ook uitsien na die musikant …
…
continue reading
Kees en Botte zijn terug! In Masterworks bespreken ze per aflevering één groot muziekwerk uit de klassieke muziek. Deze keer Stabat Mater, de zwanenzang van de jonggestorven Italiaanse schoenmakerszoon en componist Pergolesi. Met lekker veel muziekfragmenten nemen Kees en Botte je mee op reis naar het tijdperk van de hoogbarok. Waar gaat Stabat Mat…
…
continue reading
1
Stel altijd een papiertje op. | Dennis Ebeli - Alfredo Gonzales
1:11:05
1:11:05
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:11:05
Dennis Ebeli is te gast! Een ware ondernemer en creatieve geest die zijn stempel heeft gedrukt op verschillende gebieden, van mode tot gastronomie en festivals. Onze gast heeft een succesvol merk opgericht, is de drijvende kracht achter een populair restaurant, en heeft een iconisch stadsfestival nieuw leven ingeblazen. Zijn projecten zijn diep gew…
…
continue reading
Sophia van Taak en De Klerk Oelofse klim in ’n pendeltuig en gaan verken die buitenste ruimte deur die woorde van ons digters. Daar’s gedigte oor sterre, die maan, ruimtesendings, komete en konstellasies. En, natuurlik, ’n groot skoot verwondering oor al die ongelooflike dinge wat ons in die naghemel kan waarneem.…
…
continue reading
Een nieuw seizoen, dus tijd voor een frisse KlankCast-aflevering. Tweede violist Eva de Vries is een van de jongste orkestleden van het Nederlands Philharmonisch. Ze praat met Botte over haar studie in Den Haag en Londen, de spannende orkestproeftijd, de inspirerende programma’s met Lorenzo Viotti, en over haar favoriete muziekstukken – van Korngol…
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met die drukgrafiese kunstenaar, Christiaan Diedericks. Christiaan het onlangs sy debuut as digter gemaak toe hy saam met die bekende digter, Melanie Grobler, ’n bundel geskryf het. Die bundel heet Vlindervreter, en bevat verse oor die oorloë in Oekraïne en Gasa, asook oor Hindu heilige manne, Zanzibar, en hoop en genesing.…
…
continue reading
Vrydag 20 September is Wêreld-Opruimingsdag. Die Verenigde Nasies het ’n paar jaar gelede met dié inisiatief begin om mense aan te spoor om rommel op te tel en hulle omgewing skoon te hou. In aanloop tot dié globale skoonmaakdag, luister ons na Ira Blanckenberg se voorlesings van gedigte oor die natuur en omgewingskwessies.…
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met Riku Lätti oor sy eerste digbundel, TABOEK, wat onlangs die lig gesien het.Από τον RSG
…
continue reading
Ira Blanckenberg lees gedigte oor die wind voor.Από τον RSG
…
continue reading
“It became such a huge part of pop culture, that is what kept it alive. They wouldn’t have made that movie 25 years later if it hadn’t been for that TV theme, which was just so omnipresent.” - Marc Shaiman Vier opklimmende muzieknoten, gevolgd door twee keer vingerknippen. Het is genoeg om de toon te zetten. De begingeneriek van de tv-reeks The Add…
…
continue reading
Eben Genis lees gedigte voor uit Fanie de Villiers (ook bekend as Kleinboer) se tweede bundel, Erf en Elders.Από τον RSG
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met Maritha Broschk oor haar debuutbundel, WANNEER WOORDE ASEMHAAL. Dis ’n bundel wat handel oor beroemde vrouefigure, die kunste, die siektes van ons tyd, eg Suid-Afrikaanse maatskaplike kwessies en ook meer universele temas soos verlies, ouerskap en die onsterflike drome wat elke mens vir hom- of haarself koester.…
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met digter Danie Marais oor sy jongste bundel, EK EN JY BESTAAN NIE. Die skrywer en dosent, Francois Smith, het oor hierdie versameling verse gesê: “Dis ’n bundel wat jou bring by die gevoel dat petrol-en-vuurhoutjie die enigste opsie is, en jou dan ’n spierlewendige sprong woorde in die hand druk!”…
…
continue reading
Ons herdenk Vrouedag met ’n spesiale bloemlesing van gedigte deur vrouedigters oor al die stadiums in ’n vrou se lewe. Die voorleser is Karli Heine.Από τον RSG
…
continue reading
De Klerk Oelofse lees gedigte oor die stadslewe voor.Από τον RSG
…
continue reading
Johann Nel lees van sy gunsteling gedigte oor klippe voor. Jy sal verbaas wees hoe baie van ons digters vreeslike mooi verse oor hierdie onderwerp geskryf het!Από τον RSG
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met die digter Hennie Nortjé oor sy derde digbundel, Noord van Malelane. Dit is vol gedigte wat deur die Krugerwildtuin geïnspireer is.Από τον RSG
…
continue reading
Karli Heine lees gedigte oor oupas en oumas voor.Από τον RSG
…
continue reading
Het seizoen zit erop. Maar onze musici zitten niet stil in de zomervakantie. Onder het genot van een cocktail met parasolletje bespreekt Botte de zomerplannen van vijf musici uit onze orkesten. Van muzikale kinderkampen, tot het eerste Pride-concert in Het Concertgebouw. En van luisteren naar de stilte in Engeland, tot een hangmat in Zweden. Inclus…
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met Jaco Barnard-Naudé oor sy debuutbundel, OM MY KASTELE IN SPANJE TE SLOOP. Hierdie versameling is vol gedigte oor verlies en aanvaarding, queer-identiteit, reise, Spaanse kuns en filosowe.Από τον RSG
…
continue reading
Ons gedenk die winter met mooi gedigte oor hierdie seisoen. Die voorleser is Eben Genis.Από τον RSG
…
continue reading
1
Mensen mensen | Ot Ciolina - &Beyond
1:10:11
1:10:11
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:10:11
In deze aflevering praten we met Ot Ciolina over zijn werkzame leven waarin onder andere het schoonmaakbedrijf "Drop pakt het op" langskomt. We het hebben over hoe je beter niet te hard van stapel kan lopen op een persoon, maar beter gefaseerd lief kan hebben. Een rieten koffertje wat door het raam is gegooid. De kunst van het conflicten oplossen, …
…
continue reading
Die digter NP van Wyk Louw is op 18 Junie 1970 oorlede. Ons vier dié groot legende in die Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees van sy bekende verse voor.Από τον RSG
…
continue reading
1
90. Masterworks - Symfonie nr. 5 van Gustav Mahler
1:17:12
1:17:12
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:17:12
We gaan iets nieuws doen in Klankcast! In ‘Masterworks’ bespreekt Botte Jellema met musicoloog Kees Wisse per aflevering één groot muziekwerk uit de klassieke muziek. In deze eerste Masterworks is dat: Symfonie nr. 5 van Mahler. Aan de hand van lekker veel muziekfragmenten neemt Kees je mee in deze grootse symfonie over dood en leven – beroemd van …
…
continue reading
NP van Wyk Louw is 118 jaar gelede op Sutherland in die Bo-Karoo gebore. Ons vier hierdie groot legende in Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees verse voor uit dié digter se bundels. Tussendeur luister ons na Riku Lätti en ander musikante van Die Wasgoedlyn-projek se toonsettings van Louw se verse.…
…
continue reading
In die tweede aflewering van 'n reeks oor die ouderdom, lees Marion Holm en Nic de Jager, onder meer gedigte van Elisabeth Eybers en Antjie Krog voor.Από τον RSG
…
continue reading
Marion Holm en Nic de Jager lees gedigte voor oor die uitdagings én die klein seëninge waarvan ’n mens bewus word wanneer jou jare aanstap.Από τον RSG
…
continue reading
Sophia van Taak gesels met Kobus Grobler, ’n onderwyser van Bloubergstrand, wie se eerste , RAAMWERK, onlangs verskyn het.Από τον RSG
…
continue reading
Roeline Daneel lees gedigte voor oor die uitdagings van ouerskap – verse oor daardie dae wat jy jou hare uit jou kop wil trek en, in die woorde van Antjie Krog, wonder: Hoe en waarmee oorleef ’n mens dit?Από τον RSG
…
continue reading
1
89. Componist Mathilde Wantenaar: van accordeon tot opera
1:04:05
1:04:05
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:04:05
Mathilde Wantenaars gloednieuwe stuk ‘Serenade’ gaat op tour met het Nederlands Kamerorkest. Botte spreekt erover met de jonge componist. Over Mathildes muziek-zoldertje in Amsterdam-Oost, over de fysieke kant van componeren. Over creatief zijn onder tijdsdruk, en over de verrassende rol van de accordeon in Mathildes leven. Want zo veelzijdig als d…
…
continue reading
1
De synergie tussen kunst en ondernemerschap | Roderik Faasen - AAAFresh123
1:06:38
1:06:38
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:06:38
We hebben een internationale Rotterdamse kunstenaar aan tafel: Roderik Faasen. We hebben het over het collectief AAAFresh123, over hoe een doekie niet te klein moet zijn anders loop je elkaar in de weg. Van tevoren niet weten wat je gaat doen, anders krijg je een punthoofd. De noodingang van Jules Deelder. Het kwasten gaat voorbij de randen van het…
…
continue reading
Roeline Daneel lees gedigte deur mans oor die geboorte van hulle kinders. Daar is ook ’n paar verse uit die perspektief van ’n ouma, wat die koms van haar eerste kleinkind inwag.Από τον RSG
…
continue reading
Roeline Daneel lees gedigte oor swangerskap, oor ma-word. Daar is heelwat verse deur een van Afrikaans se voorste vrouedigters, Elisabeth Eybers, en ook gedigte deur Louise Boshoff, Antjie Krog en Rika Cilliers.Από τον RSG
…
continue reading
1
88. Antonín Dvořák
1:38:21
1:38:21
Αναπαραγωγή αργότερα
Αναπαραγωγή αργότερα
Λίστες
Like
Liked
1:38:21
Hij componeerde onze sprankelende intromuziek en zit dus in elke Masterminds-aflevering. Nu krijgt hij eindelijk zijn eigen aflevering. Antonín Dvořák, een eenvoudige slagerszoon die pleitbezorger werd van de Tsjechische cultuur. De hele wereld heeft hij gezien en uiteindelijk belandde hij zelfs in de Nieuwe Wereld: New York. Maar zijn geliefde Tsj…
…
continue reading
Daniel Hugo gesels oor ’n argitek van Kaapstad, Martin Kruger, se debuutbundel, Gekaapte Stad. Kruger het al die wêreld platgereis, en hy dig oor van die grootste en mees bekende stede, maar ook oor sy eie tuisstad se bekoring.Από τον RSG
…
continue reading