InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
…
continue reading
"Jesus min my - dit is my heil, dis my redding, dis my salige lot. Nou..."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“Hope is not a matter of waiting for things to get better. Hope is about working to make things better while trusting in a larger grace...”Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God vertrou en toelaat om dit in en deur my te doen. Al wat Maria eintlik gesê het is, “Hier is ek.”Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
Ons almal verlang na die liefde maar vrees dit. - Gerald MayΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. - Psalm 124:6-8...Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“Birds don't sing because they have answers, they sing because they have songs." - Maya AngelouΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Waar vind jou hart rus of wie maak die leegte in hart stil? Hoe sal jy weet as God dit gedoen het?..."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“Our lives extend beyond our skins, in radical interdependence with the rest of the world.” - Joanna MacyΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Vrede was die kernboodskap van Jesus en waarop ons lewe gebou moet word. Hy praat 42 keer oor vrede en kom uit ‘n tradisie waar dit meer as 400 keer in Ou Testament genoem word. Die een woord vir vrede beteken letterlik “to repair the world” en by Jesus is daar geen twyfel dat dit moontlik is en dat die wêreld in harmonie kan leef.:…
…
continue reading
“Ek druk julle dit op die hart: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het." Ef. 4:1Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” - Richard RohrΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
“Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.” (Matt.5:8)"Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van hei…
…
continue reading
"Jesus sê dat ons salig (envied/blessed) is wanneer ons huil (Matt 5:4). Wanneer ons reg kan huil, belowe Jesus dat ons vertroos sal word."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
Jesus nooi ons uit om "arm van gees" te word. Die woord "arm" beteken "the very empty ones, those who are crouching," en Cynthia Bourgeault vertaal dit met "pouring empty into empty.Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"In die woelige waters van ons daaglikse bestaan moet ek dikwels swem teen die stroom. Dit is nie 'n maklike pad nie, maar een wat ek doelbewus kies. Hoekom? Die antwoord ontvou diep onder die watervlak van ons alledaagse ervarings..."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God nie, kan God begin om op 'n suiwer manier in ons in te vloei. Omdat ons innerlike godsdienstige vermoëns verlam is, kan ons nie langer ons ervaring van God manipuleer, vervals, onsself daarin pr…
…
continue reading
"Wat jy sien en dalk aflei is nie alles nie. Daar is meer as wat jy dink jy sien..."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
As ek luister na hoe Jesus daaroor praat besef ek: Elke siel het onmeetbare waarde, maar dit beteken nie ek hoef desperaat te gryp daarna nie...Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Jesus leer ons dat die manier hoe ons omgaan met die lewe (wêreld) het ‘n bewese effek op ons siel..."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Om onderdompel te word in God se goedertierenheid, Sy verbond (steadfast LOVE), is die begin van dankbaarheid en bewustheid wat wysheid bring. ."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Ons komplimenteer graag iemand wat alles met “oorgawe” aanpak en bedoel dan eintlik seker: voluit, met passie. Maar oorgawe is nie iets wat mens kan byvoeg, soos ‘n bestanddeel in ‘n resep nie: meng dit MET melk. Oorgawe is die mengbak. Dis nie met nie; dis in."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. – Rom.7:15 (1983 Vertaling)Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"May it be the real I who speaks. May it be the real Thou that I speak to." CS LewisΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
Skaduwerk het alles te doen met my geloof, of ek dit nou wil weet of nie. Dis om te glo en te aanvaar dat alles wat ‘n voorkant het, ook ‘n agterkant het.Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“You can't keep true self hidden forever; before long you'll be exposed. You can't hide behind a religious mask forever; sooner or later the mask will slip and your true face will be known.” Luk 12:2"...Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
In a few hundred years, when the history of our time will be written from a long-term perspective, it is likely that the most important event historians will see is not technology, not the Internet, not e-commerce. It is an unprecedented change in the human condition. For the first time – literally – substantial and rapidly growing numbers of peopl…
…
continue reading
"Om saam te werk is nie altyd om met alles saam te stem nie. Ook nie om net te glo wat logies lyk nie."...Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Die meeste leiding wat ons soms van God ontvang is slegs ‘n bevestiging van dit wat ons reeds glo."....Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"… anyone who holds on to life just as it is destroys that life. But if you let it go, reckless in your love, you’ll have it forever, real and eternal …" from John 12 (THE MESSAGE)Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“But let patience have her perfect (complete) work, that you may be perfect and entire (fully developed), wanting nothing”. - James 1:4Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
“Faced with an outrage, anger is the price we pay for paying attention. It is the rage that ought to come out, because, when faced with an outrage, it is a sin not to be angry." - Allen Dwight CallahanΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
“Only those who give thanks for little things receive big things. We prevent God from giving us great spiritual gifts because we do not give thanks for daily gifts.” - D. Bonhoeffer ...Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Om ‘n geheim te deel is ‘n betekenisvolle daad van intimiteit omdat daar soveel kwesbaarheid en vertroue betrokke is – dis hoe ons ons laat ken. Wedersydse openbaarmaking is een van die kragtigste bestanddele in ‘n verhouding."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
Opstanding Sondag: Waarom Glo Ek? by InVia GemeenteΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
Goeie Vrydag: Is Oorgee Opgee? by InVia GemeenteΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Laaste klompie dae in Jesus se lewe was baie moeilik. Jy kan dit maar lees as ‘n verslag van verraad. Hy word bedrieg, daar word leuens oor Hom vertel, die massas draai teen hom, en die hartseer is, dit is mense naby aan hom. ‘n Mens kan nie anders as om hierdie mense te veroordeel nie. Wie is hierdie mense? Kan hulle nie sien wat hulle doen nie? …
…
continue reading
"I've cultivated a quiet heart. Like a baby content in its mother's arms, my soul is a baby content." - Psalm 131: 2Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Die Woord is vol woorde oor woorde. Spreuke wemel daarvan. Oor die krag van woorde. Hoe ‘n blote woord, ‘n paar letters in ‘n string geryg, ‘n sin(dikaat) kan vorm, ‘n mens kan platslaan of ophef. So probeer ons oomblik vir oomblik dinge sê om onsegbare dinge te verwoord..."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Hoe vind mens die balans tussen spoed en stadig-wees?"Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your thoughts – how rare, how beautiful! God, I’ll never comprehend them!” As jy dit ten volle kan begryp, is dit nie skoonheid nie."Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Paradokse in die lewe is moeilik. Die lewe is bitter en soms ook lekker. Ons vermy bitter, en glo as ons die bitter kan besweer daar meer lekker in die lewe sal wees…"Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms te kan verbeel, maar aan die ander kant sit met die menslike onvermoë om die toekoms te kan beheer…"Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op die water loop. Soms loop jy en soms sink jy…"Από τον InVia Gemeente
…
continue reading
"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en weet nie dat hy met die God van liefde veg nie. Dit vind hy eers uit die volgende dag toe hy besef dat dit God was wat hom besoek het. Waarom veg ons die liefde wat ons so nodig het?"...…
…
continue reading
Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser by InVia GemeenteΑπό τον InVia Gemeente
…
continue reading