Bouwer δημόσια
[search 0]
Περισσότερα
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom gelei tot 'n loopbaan in die teater, film en TV industrie. Ons gesels bietjie oor sy eerste rol in Egoli, sy liefde vir "feel good" stories en sy vriendskap met Bradley Olivier en hulle film Frankie en…
  continue reading
 
Dan Corder is someone who's voice needs to be heard. Apart from his great radio voice, his views and opinions help shape and educate millions of listeners on a daily basis. Apart from being the host of the 5fm morning breakfast show, he makes incredible historical content on Tiktok and also has an amazing podcas called "The Issue with Dan Corder" w…
  continue reading
 
Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy bes…
  continue reading
 
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en het onlangs, saam met Frankie Opperman die toekenning vir beste regie vir ‘n kort dokumenter by die Silwerskermfees ontvang vir hulle film - “Langafstand”. Reggie staan beter bekend as “Reggie Peace”…
  continue reading
 
Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.” Mandri het besluit om nie langer vir goedkeuring te wag nie en haar teater stuk na mense se sitkamers, motorhuise en stoepe toe te vat – sy het die idee van ‘n “huiskonsert” ten volle aangegryp en gew…
  continue reading
 
Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan se boek nou aanlyn bestel of in enige goeie boekwinkel koop. Dit is 'n ongelooflike interessante lees oor die geskiedenis en waarom dit soveel beter gaan in die wêreld vandag, al voel dit soms nie so nie.…
  continue reading
 
Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African hit – Tali’s Diary and for his viral reimagining of “My Octopus Teacher” as “My Kreepy Teacher”. Glen’s comedic talents are on display in everything he does; whether it be on the stage as an actor or comic, or as half of the extrem…
  continue reading
 
Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storievertelling is te siene in haar verskeie karakters - soos Dalena in "Die Dinge van 'n Kind" en haar eie sosiale media projek - "Minuut Monoloe". Al is sy 'n stilis vir die sterre, gee sy ook raad oor k…
  continue reading
 
Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met sy stories, musiek en videos wat hy maak. Hy is nie net een van my goeie vriende nie maar ook 'n skrywer en regisseur wat nog diep spore gaan stap in die vermaak bedryf. Dankie aan ons borge King Price…
  continue reading
 
Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media …
  continue reading
 
Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy liefde vir toneenspeel, lees en die lekkerste van alles, skaatsplank ry. Hierdie episide word moontlik gemaak deur ons borg King P…
  continue reading
 
Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die podcast kon ons nou duidelikheid kry oor wat hierdie term en beroep behels. Maude is 'n storieverteller, aktrise en regisseur wat nog diep spore gaan trap in die vermaaklandskap van die wêreld. - Hierdie episod…
  continue reading
 
Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is.Hierd…
  continue reading
 
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hull…
  continue reading
 
Ruhan Fourie kom kuier vir die derde keer en soos altyd raak die gesprek elke tweede onderwerpe onder die son aan. Ons gesels soos gewoonlik oor moeilike konsepte rondom die verlede, die toestand van die land tans, Orania, Tinder, Koer, Christen dating apps en Afrikaners en kernkrag. As jy die gesprek geniet het, deel hom gerus met jou vriende en f…
  continue reading
 
Die eerste episode van 2023 skop af met 'n baie lekker gesprek met die veelsydige aktrise en verevaardiger Laura-Lee Mostert. Ons het gesels oor haar grootword jare in Ottosdal, haar studentejare by UCT en nou waar sy maar soos ons almal maar net hustle in die kunste.Από τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer van Bloom Enterprise hier lees - https://www.bloomenterprise.co.zaΑπό τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Ek en Gielie Hoffman het met Leon Wessels gesels oor sy grootwordjare, sy tyd as politikus by die Nasionale Party, apartheid en menseregte. Leon het ook 'n boek onlangs vrygestel getiteld "Encountering Apartheid's Ghosts" wat nou landswyd beskikbaar is.Από τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Loufi is tans een van my gunsteling kunstenaars in Suid Afrika. Ons het gesels oor sy liefde vir die kunste, sy geskiedenis met dwelms asook hoe musiek sy lewe verander het. Ek en Loufi het al 3 liedjies saam uitgebring en ons nuutste een "#Blessed" kan jy nou aanlyn gaan luister.Από τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Mila Guy is 'n aktrise al die pad van Nelspruit se wêreld af maar sy het van 14 jarige ouderdom in Nieeu-Seeland gebly en haar hoërskoolloopbaan daar voltooi. Ek het met haar gesels oor haar passie vir toneelspel, hoe uitdagend die vermaakbedryf kan wees asook geloof en spiritualiteit.Από τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Louis van der Riet het onlangs geskiedenis gemaak toe hy as die eerste openlike gay leraar van 'n NG Kerk bevestig is. Ek het met Louis gesels oor sy liefde vir die kerk, Jesus en ook hoe hy probeer sin maak van al die warboel rondom sy bevestiging.Από τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Wynand Claassen is 'n voormalige rugbyspeler wat vir Natal(Sharks) en die Blou Bulle gespeel het as student. Hy was die Springbok-kaptein tydens die bekende 1981 toer na Nieu-Seeland waar die wedstryde deur betogers ontwrig was. Ons het gesels oor politiek in sport, die toer in Nieu-Seeland en waar sy liefde vir rugby vandaan kom.…
  continue reading
 
Benjamin de Jager is 'n kitaarspeler en liedjieskrywer van Potchefstroom en jy sal hom dalk beter ken as die kitaarspeler vir Straatligkinders sowel as Mosesmetroman. Ek het met Ben gesels oor waar musiek vir hom begin het asook die goeie en slegte tye wat saam met musiek en die lewe kom.Από τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Ons het met Adriaan Vlok gesels oor apartheid, sy storie rondom vergifnis en versoening, Frank Chikane en hoe die kerk die bal moes vat en hardloop na die Die Waarheid-en-versoeningskommissie om aan te hou met versoening in Suid Afrika vandag.Από τον BOUWER BOSCH
  continue reading
 
Loading …

Οδηγός γρήγορης αναφοράς